Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de MATTHÉÜS 11

1

MATTHÉÜS 11:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:28

2

MATTHÉÜS 11:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:29

3

MATTHÉÜS 11:30

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want my juk is sag en my las is lig.

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:30

4

MATTHÉÜS 11:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:27

5

MATTHÉÜS 11:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien: blindes sien weer en kreupeles loop, melaatses word gereinig en dowes hoor, dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig.

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:4-5

6

MATTHÉÜS 11:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

Compara

Explorar MATTHÉÜS 11:15

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb MATTHÉÜS 11

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest