Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de HEBREËRS 8

1

HEBREËRS 8:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie.

Compara

Explorar HEBREËRS 8:12

2

HEBREËRS 8:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

Compara

Explorar HEBREËRS 8:10

3

HEBREËRS 8:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle.

Compara

Explorar HEBREËRS 8:11

4

HEBREËRS 8:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond tot stand sal bring

Compara

Explorar HEBREËRS 8:8

5

HEBREËRS 8:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DIE hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so 'n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele

Compara

Explorar HEBREËRS 8:1

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb HEBREËRS 8

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest