1
II KORINTHIËRS 11:14-15
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in 'n engel van die lig. Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke.
Compara
Explorar II KORINTHIËRS 11:14-15
2
II KORINTHIËRS 11:3
Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus.
Explorar II KORINTHIËRS 11:3
3
II KORINTHIËRS 11:30
As daar geroem moet word, sal ek in my swakhede roem.
Explorar II KORINTHIËRS 11:30