Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de I PETRUS 5

1

I PETRUS 5:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

Compara

Explorar I PETRUS 5:7

2

I PETRUS 5:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons 'n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!

Compara

Explorar I PETRUS 5:10

3

I PETRUS 5:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind. Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is.

Compara

Explorar I PETRUS 5:8-9

4

I PETRUS 5:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.

Compara

Explorar I PETRUS 5:6

5

I PETRUS 5:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.

Compara

Explorar I PETRUS 5:5

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb I PETRUS 5

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest