want die Skrif sê: “Elkeen wat in Hom vertrou, sal nie beskaam word nie.”
Hierin maak Hy nie ’n onderskeid tussen Jood en nie-Jood nie, want יהוה is een vir almal van hulle en is waardevol vir almal wat Hom aanroep,
want elkeen wat hom op die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה beroep, sal lewe hê.