1
Romeine 1:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want ek skaam my nie oor die goeie boodskap nie, want dit is die krag van God tot lewe vir elkeen wat aanhou om daarin te vertrou, of dit eerstens vir die Jood is of vir die ander nasies.
Compara
Explorar Romeine 1:16
2
Romeine 1:17
Daarin word die onpartydige opregtheid van God openbaar deur vertroue tot vertroue volgens wat geskryf is: “Die regverdige sal vanuit vertroue lewe.”
Explorar Romeine 1:17
3
Romeine 1:20
Die geheime van God, asook Sy ewige krag en Goddelikheid, word, van die skepping van die heelal af, aan Sy skepsele in hulle intelligensie openbaar sodat hulle geen verskoning het nie
Explorar Romeine 1:20
4
Romeine 1:21
omdat hulle God geken het en Hom nie as God vereer, geloof en aanbid, of Hom gedank het nie, maar gebrekkig geword het in hul redenering en hulle verstand, wil en emosie dof geword het, sonder begrip.
Explorar Romeine 1:21
5
Romeine 1:25
en hulle het die waarheid van God verruil vir die valsheid en hulle het dinge wat geskep is, vereer en gedien, meer as hulle Skepper, aan Wie al die lofprysing en seën toekom tot in alle ewigheid. Dit is waar!
Explorar Romeine 1:25
6
Romeine 1:18
Die woede van God word daarom van die hemel af openbaar oor al die boosheid en onregverdigheid van die kinders van die mens, hulle wat die waarheid deur boosheid verhoed
Explorar Romeine 1:18
7
Romeine 1:26-28
As gevolg hiervan het God hulle oorgegee aan siektes van skande, want hulle vroue het die natuurlike begeertes verander en gewoond geraak aan dit wat nie natuurlik is nie en net so het ook die mans die natuurlike seksuele begeertes na die vrou opgegee en brand in hulle begeertes na mekaar. Manne het met manne skandelike dade gepleeg en in hulle persoon die toepaslike straf van hulle misleiding gekry en omdat hulle in hulleself besluit het om God nie te ken nie, het God hulle oorgegee aan ’n waardelose denke sodat hulle doen wat nie reg is nie
Explorar Romeine 1:26-28
8
Romeine 1:22-23
Toe hulle in hulleself gedink het hulle is wys, het hulle dwase geword en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die onverderflike God verander om te lyk soos die beeld van ’n verderfbare mens en die beelde van voëls, viervoetige diere en reptiele.
Explorar Romeine 1:22-23