1
Numeri 12:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Met hom praat Ek mond tot mond, selfs openlik en nie deur raaisels nie en hy kyk na die vorm van יהוה. Hoekom was julle dan nie bang om teen My dienskneg, Mosheh, te praat nie?”
Compara
Explorar Numeri 12:8
2
Numeri 12:3
Nou, die man Mosheh, was baie nederig, meer as al die mense op die oppervlakte van die aarde.
Explorar Numeri 12:3
3
Numeri 12:6
sê Hy: “Hoor nou My woorde: as daar ’n profeet tussen julle is, openbaar Ek, יהוה, Myself aan hom deur ’n visioen; Ek praat met hom deur ’n droom.
Explorar Numeri 12:6
4
Numeri 12:7
Dit is nie so met My dienskneg Mosheh nie: hy is getrou in My hele huis.
Explorar Numeri 12:7