Waarlik, Ek sê vir julle dat alle sondes die kinders van die mens vergewe word en al die kwaadpraat teen God wat hulle mag kwaadpraat,
maar wie ook al teen die Gees wat Afgesonderd is kwaad gepraat het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig tot ’n ewige oordeel”