Yeshua antwoord hom: “Die eerste van al die opdragte is: ‘Hoor, luister en doen Yisra’el, יהוה is ons God, יהוה is een’
en: ‘jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie; vanuit jou hele gees; vanuit al jou begrip en verbeelding en vanuit al jou krag.’ Dit is die eerste opdrag
en die tweede, wat net soos hy is, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander opdrag groter as hierdie nie’.”