Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Markos 1

1

Markos 1:35

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Baie vroeg in die oggend, het Hy opgestaan en uitgegaan na ’n afgesonderde plek en daar het Hy gebid.

Compara

Explorar Markos 1:35

2

Markos 1:15

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en gesê dat die tyd tot volheid gekom het en dat die Koninkryk van God naby gekom het; draai om na God toe en vertrou in die goeie boodskap.

Compara

Explorar Markos 1:15

3

Markos 1:10-11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en dadelik, toe Hy opkom uit die water uit, sien hy die hemele skeur en die Gees soos ’n duif op Hom neerdaal en daar was ’n Stem uit die hemel: “Jy is My Seun, wie Ek lief het, waarmee Ek tevrede is.”

Compara

Explorar Markos 1:10-11

4

Markos 1:8

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek het julle in water gedoop, maar Hy sal julle in die Gees wat Afgesonderd is doop.”

Compara

Explorar Markos 1:8

5

Markos 1:17-18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en Yeshua sê vir hulle: “Kom agter My aan en Ek sal julle vissers van mense maak” en dadelik het hulle hul nette laat staan en Hom gevolg.

Compara

Explorar Markos 1:17-18

6

Markos 1:22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en hulle was stomgeslaan oor Sy leer, want Hy het hulle geleer soos Een wat outoriteit het en nie soos hulle leraars van die wet nie.

Compara

Explorar Markos 1:22

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Markos 1

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest