1
Mikhah 7:18
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wie is ’n God soos U, wat die onregverdigheid vergewe en die rebelse dade laat verbygaan van hulle wat oorbly van Sy besitting? Hy behou nie Sy woede vir ewig nie, want Hy verheug Homself in onveranderlike liefde.
Compara
Explorar Mikhah 7:18
2
Mikhah 7:7
Wat my egter betref, ek sal met verwagting uitkyk vir יהוה; ek sal wag vir die God van my verlossing. My God sal my hoor.
Explorar Mikhah 7:7
3
Mikhah 7:19
Hy sal weer liefdevolle omgee vir ons hê; Hy sal ons onregverdighede onder Sy voet vertrap. Ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see gooi.
Explorar Mikhah 7:19