1
Mikhah 5:2
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wat jou egter betref, Beit-Legem Efrat, klein onder die families van Y’hudah, vanuit jou sal daar vir My Een uitgaan om Heerser in Yisra’el te wees. Hy het reeds lank terug uitgegaan, vanaf die dae van die ewigheid;”
Compara
Explorar Mikhah 5:2
2
Mikhah 5:4
Hy sal opstaan en Herder wees in die sterkte van יהוה, in die majesteit van die Karakter en Outoriteit van יהוה, Sy God en hulle sal bly, want in daardie tyd sal Hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.
Explorar Mikhah 5:4