1
Mattityahu 27:46
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en omtrent die negende uur het Yeshua met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “My Magtige God! My Magtige God! (Ar. 'eil 'eil) Waarom spaar U my nog (duur dit voort)?”
Compara
Explorar Mattityahu 27:46
2
Mattityahu 27:51-52
Onmiddellik het die gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo na onder, die aarde het gebewe, die rotse het oopgebreek, die grafte het oopgegaan en baie liggame van die afgesonderdes, het opgestaan.
Explorar Mattityahu 27:51-52
3
Mattityahu 27:50
maar Yeshua het weer met ’n harde stem uitgeroep en Sy gees het Hom verlaat.
Explorar Mattityahu 27:50
4
Mattityahu 27:54
Toe die hoofman oor ’n honderd en die wat saam met hom by Yeshua waggehou het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Waarlik, hierdie is die Seun van God.”
Explorar Mattityahu 27:54
5
Mattityahu 27:45
Van die sesde uur (twaalf uur middag) af het daar duisternis oor die hele aarde gekom tot die negende uur (drie uur) toe
Explorar Mattityahu 27:45
6
Mattityahu 27:22-23
Pilatos sê vir hulle: “Wat moet ek dan met Yeshua, wat genoem word ‘Die Gesalfde Een,’ doen?” Hulle sê almal vir hom: “Hang Hom aan ’n kruis!” Die goewerneur sê: “Watter boosheid het Hy dan gedoen?” Hulle skreeu egter harder en sê: “Laat Hom gekruisig word!”
Explorar Mattityahu 27:22-23