1
Mattityahu 19:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua het na hulle gekyk en vir hulle gesê: “Vir mense is dit nie moontlik nie, maar by God is alle dinge moontlik.”
Compara
Explorar Mattityahu 19:26
2
Mattityahu 19:6
sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees, nie? Wat God dan een gemaak het, laat geen mens dit skei nie.”
Explorar Mattityahu 19:6
3
Mattityahu 19:4-5
Hy antwoord egter en sê vir hulle: “Het julle nie gelees dat Hy wat hulle aanvanklik gemaak het, hulle man en vrou gemaak en gesê het: ‘Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou vashou en hulle twee sal een vlees wees’
Explorar Mattityahu 19:4-5
4
Mattityahu 19:14
maar Yeshua sê vir hulle: “Laat die kinders na My toe kom en moet hulle nie verbied nie, want aan dié wat só is soos hulle behoort die Koninkryk van die hemel.”
Explorar Mattityahu 19:14
5
Mattityahu 19:30
maar baie wat eerste is, sal laaste wees en die wat laaste is, sal eerste wees
Explorar Mattityahu 19:30
6
Mattityahu 19:29
en elkeen wat ’n huis of ’n broer of ’n suster of ’n vader of ’n moeder of ’n vrou of kinders of dorpe ter wille van My Karakter en Outoriteit verlaat het, sal elkeen honderd maal soveel ontvang en die ewige lewe erf
Explorar Mattityahu 19:29
7
Mattityahu 19:21
Yeshua sê vir hom: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee dit aan die armes en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan hier en volg My,”
Explorar Mattityahu 19:21
8
Mattityahu 19:17
Hy sê vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God, maar as jy in die lewe wil ingaan, gehoorsaam die opdragte.”
Explorar Mattityahu 19:17
9
Mattityahu 19:24
Ek sê weer vir julle, dit is makliker vir ’n kameelhaartou om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die Koninkryk van God in te gaan.”
Explorar Mattityahu 19:24
10
Mattityahu 19:9
Ek sê vir julle dat wie ook al van sy vrou skei, anders as oor seksuele immoraliteit en ’n ander een trou, egbreuk pleeg en wie ook al met die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.”
Explorar Mattityahu 19:9
11
Mattityahu 19:23
Yeshua sê vir Sy studentevolgelinge: “Dit is waar, Ek sê vir julle, dit is moeilik vir ’n ryk man om in die Koninkryk van die hemel in te gaan.
Explorar Mattityahu 19:23