1
Mattityahu 10:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Let op, Ek stuur julle soos skape tussen die wolwe in. Wees daarom uitgeslape soos slange en onskuldig soos duiwe
Compara
Explorar Mattityahu 10:16
2
Mattityahu 10:39
Wie ook al sy lewe self verloor om My ontwil, sal dit vind. Wie ook al sy lewe self vind, sal dit verloor.
Explorar Mattityahu 10:39
3
Mattityahu 10:28
Moenie bang wees vir hulle wat die liggaam doodmaak, maar die gees nie kan doodmaak nie, maar wees eerder bang vir Hom wat die gees sowel as die liggaam kan vernietig in die hel.
Explorar Mattityahu 10:28
4
Mattityahu 10:38
en elkeen wat nie sy kruis optel en My volg nie, is My nie waardig nie.
Explorar Mattityahu 10:38
5
Mattityahu 10:32-33
Elkeen dan wat My sal erken voor die mense, hom sal Ek ook erken voor My Vader wat in die hemel is, maar elkeen wat My ontken voor die mense, hom sal Ek ook ontken voor My Vader wat in die hemel is.
Explorar Mattityahu 10:32-33
6
Mattityahu 10:8
Genees siekes, reinig melaatses, dryf demone uit. Sonder betaling is dit ontvang, sonder betaling moet dit gegee word.
Explorar Mattityahu 10:8
7
Mattityahu 10:31
Wees daarom nie bang nie, want julle is belangriker as baie mossies.
Explorar Mattityahu 10:31
8
Mattityahu 10:34
Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar ’n swaard
Explorar Mattityahu 10:34