Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Luka 24

1

Luka 24:49

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek sal die Belofte van My Vader oor julle stuur, maar julle moet in die stad Yerushalayim bly totdat julle aangetrek is met wonderwerkende Krag van Bo.”

Compara

Explorar Luka 24:49

2

Luka 24:6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy is nie hier nie; Hy het opgestaan. Onthou wat Hy vir julle vertel het toe Hy nog in die Galila was

Compara

Explorar Luka 24:6

3

Luka 24:31-32

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Onmiddellik het hulle oë oopgegaan en hulle het Hom herken en Hy het van voor hulle af opgegaan. Hulle sê vir mekaar: “Was ons verstand nie onnosel in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte oopgemaak het nie?”

Compara

Explorar Luka 24:31-32

4

Luka 24:46-47

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en Hy sê vir hulle: “So is dit geskrywe en dit was reg dat dit so gebeur: Die Gesalfde Een moes ly en op die derde dag uit die dood uit opstaan en in Sy Karakter en Outoriteit moet die erken, berou en wegdraai tot vergifnis van sonde verkondig word in al die nasies, beginnende by Yerushalayim

Compara

Explorar Luka 24:46-47

5

Luka 24:2-3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en gevind dat die steen voor die graf weggerol is. Hulle het ingegaan en nie die liggaam van Yeshua gekry nie.

Compara

Explorar Luka 24:2-3

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Luka 24

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest