1
Yonah 3:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
God het hulle werke gesien dat hulle omgedraai het van hulle verkeerde lewenswyse en God het Sy woede van hulle af weggedraai en hulle nie vernietig nie.
Compara
Explorar Yonah 3:10
2
Yonah 3:5
Toe het die manne van Ninveh God vertrou, ’n vas uitgeroep en sakklere aangetrek, van groot tot klein.
Explorar Yonah 3:5