Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Yoganan 9

1

Yoganan 9:4

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Vir My is dit gepas om die werk te doen van Hom wat My gestuur het, solank as dit dag is; die nag kom wanneer ’n mens nie kan werk nie.

Compara

Explorar Yoganan 9:4

2

Yoganan 9:5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Solank as Ek in die wêreld is, is Ek die Lig van die wêreld.”

Compara

Explorar Yoganan 9:5

3

Yoganan 9:2-3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sy studentevolgelinge vra vir Hom en sê: “Leermeester, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is?” Yeshua antwoord: “Nie hy of sy ouers het gesondig nie, maar sodat dit wat God doen, in hom openbaar kan word.

Compara

Explorar Yoganan 9:2-3

4

Yoganan 9:39

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Yeshua sê: “Dit is om hierdie wêreld te oordeel dat Ek gekom het sodat die wat nie sien nie, mag sien en die wat sien, blind mag wees.”

Compara

Explorar Yoganan 9:39

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Yoganan 9

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest