1
Hoshea 9:17
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
My God sal hulle weggooi omdat hulle nie na Hom geluister en gedoen het nie en hulle sal swerwers onder die nasies wees.
Compara
Explorar Hoshea 9:17
2
Hoshea 9:1
Moet jou nie verheug en spring van vreugde soos die nasies nie, o Yisra’el, want jy het gehoereer en jou God verlaat! Jy het op elke dorsvloer hoereloon liefgehad.
Explorar Hoshea 9:1
3
Hoshea 9:7
Die dae van straf het gekom, die dae van vergelding het gekom; laat Yisra’el dit weet! Die profeet is ’n dwaas, die geïnspireerde man is kranksinnig, as gevolg van die grootheid van jou onregverdigheid en omdat jou vyandskap groot is.
Explorar Hoshea 9:7