Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Havakkuk 3

1

Havakkuk 3:17-18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom faal en die lande geen kos produseer nie; die kleinvee uit die kraal afgesny word en daar geen beeste in die krale sal wees nie, nogtans sal ek jubel in יהוה, ek sal in die rondte swaai van vreugde in die God van my verlossing.

Compara

Explorar Havakkuk 3:17-18

2

Havakkuk 3:19

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה-God is my Sterkte en Hy het my voete gemaak soos dié van herte en my laat staan op my hoë plekke om met snaarinstrumente Sy lof te besing. </book>

Compara

Explorar Havakkuk 3:19

3

Havakkuk 3:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה, ek het die verslag aangaande U gehoor en ek vrees! O, יהוה, laat herleef U werk te midde van die jare; te midde van die jare, maak dit bekend; in toorn, onthou onverdiende guns.

Compara

Explorar Havakkuk 3:2

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Havakkuk 3

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest