1
Havakkuk 1:5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
“Kyk na die nasies! Neem waar! Wees verstom, verbaas, want Ek doen iets in julle dae wat julle nie sou glo as dit vertel word nie
Compara
Explorar Havakkuk 1:5
2
Havakkuk 1:2
Hoe lank, o יהוה, sal ek om hulp roep en U hoor nie? Ek roep uit tot U: “Geweld!” Tog red U nie.
Explorar Havakkuk 1:2
3
Havakkuk 1:3
Waarom laat U my onregverdigheid sien en laat my kyk na boosheid? Ja, verwoesting en geweld is voor my; daar is stryd en twis styg op
Explorar Havakkuk 1:3
4
Havakkuk 1:4
daarom word die wet geïgnoreer en die regverdige oordeel word nooit toegepas nie, want die bose omsingel die regverdige; daarom kom die reg verdraaid uit.
Explorar Havakkuk 1:4