Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 8

1

Genesis 8:21-22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en יהוה het die aangename geur geruik en יהוה het in Sy wil en verstand gesê: “Ek sal die aarde nie weer vervloek ter wille van die mens nie, want elke vorming van ’n gedagte in sy gedagtes en wil, van sy jeug af, is boos en Ek sal ook nie weer al die lewende wesens tref soos Ek gedoen het nie. Terwyl die aarde bestaan, sal saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter en dag en nag nie ophou nie.” Deut 11:14 Yir 31:3536

Compara

Explorar Genesis 8:21-22

2

Genesis 8:20

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Noag het vir יהוה ’n altaar gebou en van elkeen van die rein diere en van elkeen van die rein voëls gevat en brandoffers op die altaar gebring Lev 1:23

Compara

Explorar Genesis 8:20

3

Genesis 8:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

God het Noag, alles wat lewe en al die vee wat saam met hom in die ark was, onthou en God het ’n wind oor die aarde laat waai sodat die water gesak het.

Compara

Explorar Genesis 8:1

4

Genesis 8:11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Die duif het teen sonsondergang na hom toe gekom en let op, daar was ’n groen olyfblaar in haar bek! Noag het geweet dat die water oor die aarde verminder het.

Compara

Explorar Genesis 8:11

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest