Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 41

1

Genesis 41:16

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Yosef antwoord Farao en sê: “Dink u dat dit moontlik is dat ek sonder God vir Farao ’n antwoord van vrede, voorspoed en gesondheid kan gee?”

Compara

Explorar Genesis 41:16

2

Genesis 41:38

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Farao het aan sy diensknegte gesê: “Kan ons iemand soos hierdie vind; ’n man in wie die Gees van God is?”

Compara

Explorar Genesis 41:38

3

Genesis 41:39-40

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Farao sê vir Yosef: “Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand so onderskeidend en wys soos jy nie. Jy sal oor my huis wees en my hele volk sal regeer word volgens jou bevel; alleen aangaande die troon sal ek groter wees as jy.”

Compara

Explorar Genesis 41:39-40

4

Genesis 41:52

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Die naam van die tweede het hy Efrayim genoem, want, het hy gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land van my onderdrukking.”

Compara

Explorar Genesis 41:52

5

Genesis 41:51

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Yosef het die eersgeborene M’nasheh genoem, want, het hy gesê: “God het my al my harde werk en die hele huis van my vader laat vergeet.”

Compara

Explorar Genesis 41:51

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest