Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 4

1

Genesis 4:7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Is daar nie aanvaarding as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie, sit die sonde en wag by die deur en sy begeerte is na jou, maar jy moet daaroor heers.”

Compara

Explorar Genesis 4:7

2

Genesis 4:26

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ook vir Shet is ’n seun gebore, wat hy Enosh genoem het. Van daardie tyd af het hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה onterend aangeroep (vervloek).

Compara

Explorar Genesis 4:26

3

Genesis 4:9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה sê vir Kayin: “Waar is jou broer Hevel?” Hy antwoord: “Ek weet nie. Is ek my broer se oppasser?”

Compara

Explorar Genesis 4:9

4

Genesis 4:10

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה sê: “Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die grond af.

Compara

Explorar Genesis 4:10

5

Genesis 4:15

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה sê vir hom: “Daarom, as enigeen Kayin doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word.” יהוה het ’n merk op Kayin gesit sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

Compara

Explorar Genesis 4:15

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest