1
Yegezk'el 43:4-5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het in die huis ingekom deur die poort wat na die ooste kyk en die Gees het my opgelig, my in die binneste hof gebring en let op, die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het die huis vol gemaak.
Compara
Explorar Yegezk'el 43:4-5