Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Eksodus 6

1

Eksodus 6:6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sê daarom vir die seuns van Yisra’el: ‘Ek is יהוה en Ek sal julle onder die las van die Mitzrayimiete uitbring en julle red uit hulle slawerny. Ek sal julle loskoop deur ’n uitgestrekte arm en deur groot oordele.

Compara

Explorar Eksodus 6:6

2

Eksodus 6:7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek sal julle vir Myself as volk neem en julle God wees en julle sal weet dat Ek יהוה, julle God, is wat julle onder die las van die Mitzrayimiete uitbring

Compara

Explorar Eksodus 6:7

3

Eksodus 6:8-9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en Ek sal julle bring in die land waarvan Ek My hand opgelig het, om dit aan Avraham, aan Yitz’gak en aan Ya’akov te gee en Ek sal dit aan julle as ’n besitting gee. Ek is יהוה.” Mosheh het toe so met die seuns van Yisra’el gepraat, maar hulle het nie na Mosheh geluister nie, vanweë hulle moedeloosheid en die wrede slawerny.

Compara

Explorar Eksodus 6:8-9

4

Eksodus 6:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe sê יהוה vir Mosheh: “Nou sal jy sien wat Ek aan Farao sal doen, want as gevolg van ’n sterk hand sal hy hulle laat gaan en as gevolg van ’n magtige arm sal hy hulle uit sy land uitdryf.”

Compara

Explorar Eksodus 6:1

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest