1
Eksodus 36:1
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
B’tzal’el en Oholi’av en elkeen wat kunstig is, in wie יהוה wysheid en begrip gegee het om te weet hoe om al die werk tot diens van die Afgesonderde Plek te doen, moes dit maak net soos יהוה beveel het.
Compara
Explorar Eksodus 36:1
2
Eksodus 36:3
Hulle het al die bydraes, wat die seuns van Yisra’el vir die uitvoer van die werk by die maak van die Afgesonderde Plek gebring het, vanaf Mosheh ontvang en hulle het oggend na oggend steeds vir hom vrywillige offergawes gebring.
Explorar Eksodus 36:3