Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Eksodus 11

1

Eksodus 11:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה het vir Mosheh gesê: “Ek sal nog een plaag oor Farao en oor Mitzrayim bring. Daarna sal hy julle geheel en al hiervandaan laat gaan. As hy julle laat gaan, sal hy julle geheel en al uitdryf hiervandaan.

Compara

Explorar Eksodus 11:1

2

Eksodus 11:5-6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en elke eersgeborene in die land van Mitzrayim sal sterf, van Farao, wat op sy troon sit, se eersgeborene af, tot by die eersgeborene van die slavin wat agter die meulsteen staan en al die eersgeborenes van die diere. Daar sal ’n groot uitroep regoor die hele land van Mitzrayim wees soos wat daar nie was en soos daar nie weer sal wees nie

Compara

Explorar Eksodus 11:5-6

3

Eksodus 11:9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה het vir Mosheh gesê: “Farao sal nie na julle luister nie sodat My tekens in die land van Mitzrayim kan vermeerder.”

Compara

Explorar Eksodus 11:9

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest