Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Handelinge 3

1

Handelinge 3:19

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Erken julle skuld, lê dit af en draai om, terug na God toe sodat julle sondes uitgevee mag word, tye van rus vanaf die Teenwoordigheid van יהוה vir julle mag kom

Compara

Explorar Handelinge 3:19

2

Handelinge 3:6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Shim’on sê vir hom: “Silwer en goud het ek nie, maar wat ek het, dit gee ek vir jou: in die Karakter en Outoriteit van ons Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, van Natzeret, staan op en loop!”

Compara

Explorar Handelinge 3:6

3

Handelinge 3:7-8

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy het sy regterhand gevat en hom opgetrek en onmiddellik is sy bene en voete genees. Hy het opgespring, gestaan, rondgeloop en saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy rondloop, spring en God prys.

Compara

Explorar Handelinge 3:7-8

4

Handelinge 3:16

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Deur vertroue in Sy Karakter en Outoriteit is hierdie man, wat julle sien en ken, herstel en genees en vertroue in Hom het hom hierdie gesondheid gegee voor julle almal.

Compara

Explorar Handelinge 3:16

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Handelinge 3

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest