1
1 Korinthiërs 3:16
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en dat die Gees van God in julle bly nie?
Compara
Explorar 1 Korinthiërs 3:16
2
1 Korinthiërs 3:11
want niemand kan ’n ander fondament lê as wat daar gelê is nie - dit is Yeshua, Die Gesalfde Een.
Explorar 1 Korinthiërs 3:11
3
1 Korinthiërs 3:7
So is hy wat plant of hy wat natmaak dus niks nie, maar God wat laat groei.
Explorar 1 Korinthiërs 3:7
4
1 Korinthiërs 3:9
want ons is medewerkers van God en julle is die oes van God, die gebou van God.
Explorar 1 Korinthiërs 3:9
5
1 Korinthiërs 3:13
elkeen se dade sal aan die lig kom, want die dag sal dit uitwys omdat dit deur vuur openbaar gemaak word en die vuur sal elkeen se werk toets.
Explorar 1 Korinthiërs 3:13
6
1 Korinthiërs 3:8
Hy wat plant en hy wat natmaak, is egter dieselfde, maar elkeen sal sy loon volgens sy arbeid ontvang
Explorar 1 Korinthiërs 3:8
7
1 Korinthiërs 3:18
Laat niemand homself mislei nie: as iemand dink dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word sodat hy wys kan wees
Explorar 1 Korinthiërs 3:18