1
Psalms 135:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Wat ook al יהוה tevrede stel, dit doen Hy in die hemel en op die aarde, in die seë en in al die dieptes.
Compara
Explorar Psalms 135:6
2
Psalms 135:3
Loof יהוה helder en duidelik, want יהוה is goed; sing en maak musiek tot Sy Naam (Karakter en Outoriteit), want dit is aangenaam
Explorar Psalms 135:3
3
Psalms 135:13
U Naam (Karakter en Outoriteit), o יהוה, duur voort vir ewig en U herinnering, יהוה, deur alle geslagte
Explorar Psalms 135:13