1
Psalms 125:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Lied vir die opgaan na die feeste. Hulle wat op die berg van Tziyon op יהוה vertrou, sal nie beweeg word nie, maar sal vir ewig daar bly.
Compara
Explorar Psalms 125:1
2
Psalms 125:2
Soos die berge rondom Yerushalayim is, so is יהוה rondom Sy volk van nou af en vir ewig
Explorar Psalms 125:2