1
Psalms 112:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hy sal nie vrees vir slegte tyding nie; sy verstand, wil en emosie is vasgestel, vertrouend op יהוה.
Compara
Explorar Psalms 112:7
2
Psalms 112:1-2
Loof Yah helder en duidelik! Gelukkig is die man wat יהוה respekvol vrees, wat blymoedig gehoorsaam is aan Sy opdragte. Sy nageslag sal magtig wees op die aarde; hy sal geseënd wees in die geslag van die opregte.
Explorar Psalms 112:1-2
3
Psalms 112:8
Sy verstand, wil en emosie word versterk, hy sal nie vrees nie totdat hy op sy teëstanders neersien.
Explorar Psalms 112:8
4
Psalms 112:4
Vir die opregtes skyn daar ’n lig in die duisternis. Hy het onverdiende guns en is vol omgee vir die regverdige.
Explorar Psalms 112:4
5
Psalms 112:5
Gelukkig is die man wat omgee wys en eenheid bring; hy sal sy sake met oordeel bestuur.
Explorar Psalms 112:5
6
Psalms 112:6
Hy sal sekerlik vir ewig nie beweeg word nie; die regverdige sal vir ewig onthou word.
Explorar Psalms 112:6