1
Spreuke 29:25
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die vrees van ’n mens word sy struikelblok, maar hy wat sy vertroue in יהוה plaas, sal sterk word.
Compara
Explorar Spreuke 29:25
2
Spreuke 29:18
Wanneer die bose vermenigvuldig, is die volk vernietig, maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.
Explorar Spreuke 29:18
3
Spreuke 29:11
’n Dwaas uiter al sy woede, maar ’n wyse gebruik sy verstand.
Explorar Spreuke 29:11
4
Spreuke 29:15
Die lat en die teregwysing gee wysheid, maar ’n seun wat dissipline kort-kom, bring skande oor sy moeder.
Explorar Spreuke 29:15
5
Spreuke 29:17
Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee, ja, vreugde vir jou lewe.
Explorar Spreuke 29:17
6
Spreuke 29:23
Die trotsheid van ’n mens sal hom verneder, maar sy nederigheid sal byvoeg by sy eer.
Explorar Spreuke 29:23
7
Spreuke 29:22
’n Woedende man wek twis op en ’n toornige man is oorvloedig aan oortredinge.
Explorar Spreuke 29:22
8
Spreuke 29:20
Wanneer jy ’n man sien wat haastig is in sy woorde, weet dat ’n dwaas beter is as hy.
Explorar Spreuke 29:20