1
Spreuke 21:21
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hy wat soek na onpartydige opregtheid en liefdevolle goedheid, sal lewe, onpartydige opregtheid en eer vind.
Compara
Explorar Spreuke 21:21
2
Spreuke 21:5
Die planne van die vlytige neig na oorvloed, maar dié van bose manne bring gebrek.
Explorar Spreuke 21:5
3
Spreuke 21:23
Hy wat sy mond en sy tong inhou, hou homself uit die moeilikheid.
Explorar Spreuke 21:23
4
Spreuke 21:2
Elke lewenswyse van ’n mens is reg in sy eie oë, maar יהוה korrigeer die verstand, wil en emosie.
Explorar Spreuke 21:2
5
Spreuke 21:31
Die perd kan voorberei word vir die dag van die geveg, maar die verlossing is van יהוה.
Explorar Spreuke 21:31
6
Spreuke 21:3
Hy wat onpartydige opregtheid doen, is meer aanvaarbaar vir יהוה as hy wat ’n offer bring.
Explorar Spreuke 21:3
7
Spreuke 21:30
Daar is geen wysheid, insig of raad, soos dié van יהוה nie.
Explorar Spreuke 21:30
8
Spreuke 21:13
Hy wat sy oor toemaak vir die uitroep van die arme, sal self ook uitroep tot God, maar Hy sal hom nie antwoord nie.
Explorar Spreuke 21:13