1
Spreuke 17:17
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Vriend het te alle tye lief, maar ’n broer word gebore vir teëstand.
Compara
Explorar Spreuke 17:17
2
Spreuke 17:22
’n Vrolike binneste maak die liggaam gesond, maar ’n gebroke gees droog die gebeente uit.
Explorar Spreuke 17:22
3
Spreuke 17:9
Hy wat ’n oortreding vergeet, soek vriendskap, maar hy wat dit haat om ’n oortreding te vergeet, vervreem homself van ’n vriend en naaste.
Explorar Spreuke 17:9
4
Spreuke 17:27
Hy wat sy woorde spaar, besit kennis en hy wat geduldig is, is ’n wyse man.
Explorar Spreuke 17:27
5
Spreuke 17:28
Selfs ’n dwaas, wanneer hy stilbly, word as wys beskou en hy wat sy lippe toehou, as ’n man van insig.
Explorar Spreuke 17:28
6
Spreuke 17:1
’n Stuk droë brood en rustigheid daarby is beter as ’n huis vol feesmaaltye met getwis.
Explorar Spreuke 17:1
7
Spreuke 17:14
Hy wat bloed vergiet, maak oordeel wakker voor die heerser.
Explorar Spreuke 17:14
8
Spreuke 17:15
Beide hy wat die bose regverdig verklaar en hy wat die regverdige veroordeel, is verwerplik voor יהוה.
Explorar Spreuke 17:15