1
Klaagliedere 3:22-23
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die sagte goedheid van יהוה hou sekerlik nooit op nie en Sy liefdevolle omgee faal nooit nie; hulle is nuut, elke oggend; U getrouheid is groot.
Compara
Explorar Klaagliedere 3:22-23
2
Klaagliedere 3:24
יהוה is my Gedeelte,” sê my lewe; “daarom sal ek in Hom ’n versekerde verwagting hê.”
Explorar Klaagliedere 3:24
3
Klaagliedere 3:25
יהוה is goed vir hom wat op Hom wag, vir die lewe wat Hom soek.
Explorar Klaagliedere 3:25
4
Klaagliedere 3:40
Laat ons ons lewenswyse ondersoek en toets en weer terugdraai na יהוה
Explorar Klaagliedere 3:40
5
Klaagliedere 3:57
U het nader gekom op die dag dat ek na U uitgeroep het; U het gesê: “Moenie bang wees nie!”
Explorar Klaagliedere 3:57