1
Iyov 5:17-18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Let op, gelukkig is die man wat deur God gekorrigeer word en hy wat die tugtiging van die Almagtige nie verag nie, want dit is Hy wat verwond en verbind; Hy slaan en Sy hande genees.
Compara
Explorar Iyov 5:17-18
2
Iyov 5:8-9
maar wat my betref, ek sou na God soek en aan God my saak voorlê, wat groot dinge gedoen het sonder grense en wonderlike dinge sonder getal
Explorar Iyov 5:8-9
3
Iyov 5:19
Uit ses moeilikhede sal Hy jou bevry, ja, uit sewe sal geen boosheid jou aanraak nie.
Explorar Iyov 5:19