1
Iyov 34:21
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want Sy oë is op al die lewenswyses van die mens en Hy sien al sy treë.
Compara
Explorar Iyov 34:21
2
Iyov 34:32
Lig my in, leer my as jy onreg gedoen het.
Explorar Iyov 34:32
3
Iyov 34:10-11
daarom, luister na my, manne van insig, dit is ver van God verwyder dat Hy kwaad sou doen en dit is ver van Hom dat Hy boosheid sou doen, want Hy vergeld ’n mens volgens sy dade en laat elke mens beloon word volgens sy lewenswyse.
Explorar Iyov 34:10-11