1
Iyov 23:10
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
maar dit is Hy wat my lewenswyse en my bestaan ken en my getoets het soos goud en ek het suiwer uitgekom.
Compara
Explorar Iyov 23:10
2
Iyov 23:12
Ek het nie die opdragte van Sy lippe verag nie en ook nie afgewyk van Sy wil af nie en die woorde van Sy mond gehou
Explorar Iyov 23:12
3
Iyov 23:11
My voete was ferm op Sy voetspore en ek het in Sy lewenswyses gebly.
Explorar Iyov 23:11