1
Iyov 17:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die regverdige sal vashou aan sy lewenswyse en hy wat rein hande het, sal sterker en sterker word
Compara
Explorar Iyov 17:9
2
Iyov 17:3
Ek bid, maak my ’n gyselaar by U, dan sal ek myself oorgee
Explorar Iyov 17:3
3
Iyov 17:1
My gees is vernietig, my dae is uitgewis, die graf is gereed vir my
Explorar Iyov 17:1
4
Iyov 17:11-12
Julle tydverspelers, nikswerds wat aan niks dink nie. Vernietigers van die verstand, wil en emosie van die volk. Julle verander die nag na dag en julle bring die lig uit voor die donker verby is.
Explorar Iyov 17:11-12