Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de 'Ezra 6

1

'Ezra 6:22

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle het ook die Fees van Ongesuurde Brood vir sewe dae met blydskap gehou, want יהוה het hulle vreugdevol gemaak en die verstand, wil en emosie van die koning van Ashur na hulle toe gedraai, om hul hande standvastig te versterk in die werk aan die huis van יהוה, God van Yisra’el.

Compara

Explorar 'Ezra 6:22

2

'Ezra 6:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die Y’hudahiete het die werk gedoen en hulle was voorspoedig deur die profesieë van Haggai, die profeet en Z’kharyah, die seun van `Iddo en hulle het gebou en dit voltooi volgens die bevel van die God van Yisra’el en op bevel van Koresh, Daryavesh en Artag’shashta, konings van Perse.

Compara

Explorar 'Ezra 6:14

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb 'Ezra 6

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest