1
Ester 1:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Nou, dit het gebeur in die dae van Agashverosh, wat oor Indië en selfs tot by Kush, oor ’n honderd sewe en twintig provinsies, geheers het
Compara
Explorar Ester 1:1
2
Ester 1:12
maar koningin Vashti het geweier om te kom op die bevel van die koning deur die lyfknegte; daarom was die koning woedend en sy woede het in hom gebrand.
Explorar Ester 1:12