1
Prediker 8:15
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Toe beveel ek vreugde aan, want daar is niks beters vir die mens onder die son as om te eet en te drink en hom te verheug nie, want dit sal hom in sy harde werk vergesel al die dae van sy lewe wat God hom gee onder die son
Compara
Explorar Prediker 8:15
2
Prediker 8:12
Hy wat sondig, doen boosheid ’n honderd keer en sy dag word uitgerek, nogtans weet ek verseker dat dit goed sal gaan met die aanbidders van יהוה, wat respekvol vrees in Sy Teenwoordigheid
Explorar Prediker 8:12
3
Prediker 8:6
want vir elke doel is daar tyd en oordeel, want die ongelukkigheid van die mens druk swaar op hom
Explorar Prediker 8:6
4
Prediker 8:8
Daar is geen mens met heerskappy oor die wind om die wind terug te hou nie en ook het hy nie mag oor die dag van die dood nie; daar is ook geen vrystelling van plig in die dag van die geveg nie; net so sal boosheid ook nie dié bevry wat aan dit oorgegee is nie.
Explorar Prediker 8:8
5
Prediker 8:11
Die begeerte van die seuns van die mens is vas in hulle om boosheid te doen omdat die wraak teen die boosdoeners nie gou uitgevoer word nie.
Explorar Prediker 8:11
6
Prediker 8:14
Daar is ’n kortstondigheid wat op die aarde gedoen word; daar is regverdige manne met wie dit gebeur volgens die werke van die bose en daar is bose manne met wie dit gaan volgens die dade van die regverdiges; ek sê dat dit ook kortstondigheid is.
Explorar Prediker 8:14
7
Prediker 8:7
want daar is nie een wat weet wat was en wat hom kan vertel wat na hom sal wees nie.
Explorar Prediker 8:7