Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Lukas Lukas 24

1

Lukas Lukas 24:49

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle; maar bly in die stad Jerusalem totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.

Compara

Explorar Lukas Lukas 24:49

2

Lukas Lukas 24:6

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Hy is nie hier nie, maar het opgestaan; onthou hoe Hy met julle gespreek het toe Hy nog in Galilea was

Compara

Explorar Lukas Lukas 24:6

3

Lukas Lukas 24:31-32

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hulle oë is geopen, en hulle het Hom geken; en hy het uit hulle oë verdwyn. En hulle sê vir mekaar: Het ons hart nie in ons gebrand toe Hy met ons op die pad gepraat het en die Skrif vir ons oopgemaak het nie?

Compara

Explorar Lukas Lukas 24:31-32

4

Lukas Lukas 24:46-47

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hy sê vir hulle: So is daar geskrywe, en so moes Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan. En dat bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig moet word onder al die nasies, vanaf Jerusalem.

Compara

Explorar Lukas Lukas 24:46-47

5

Lukas Lukas 24:2-3

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hulle het gevind dat die klip van die graf weggerol is. En hulle het ingegaan en die liggaam van die Here Jesus nie gevind nie.

Compara

Explorar Lukas Lukas 24:2-3

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Lukas Lukas 24

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest