Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 7

1

Genesis 7:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het toe vir Noag gesê: “Gaan jy en jou hele gesin in die ark in; want in hierdie geslag het Ek net jou voor My regverdig bevind.

Compara

Explorar Genesis 7:1

2

Genesis 7:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die water het honderd-en-vyftig dae lank die oorhand oor die aarde gehad.

Compara

Explorar Genesis 7:24

3

Genesis 7:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In die seshonderdste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot •oerwater oopgebreek, en die vensters van die hemel is oopgemaak.

Compara

Explorar Genesis 7:11

4

Genesis 7:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het alles wat bestaan, wat op die aardbodem was, uitgewis, mense sowel as diere, ook kruipende diere en die voëls van die hemel; hulle is op die aarde uitgewis. Net Noag en dié wat saam met hom in die ark was, het oorgebly.

Compara

Explorar Genesis 7:23

5

Genesis 7:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar was stortreën op die aarde, veertig dae en veertig nagte lank.

Compara

Explorar Genesis 7:12

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest