1
Genesis 29:20
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Jakob het toe sewe jaar gewerk vir Ragel. In sy oë was dit soos 'n paar dae, want hy was lief vir haar.
Compara
Explorar Genesis 29:20
2
Genesis 29:31
Die HERE het gesien dat Lea die nie-geliefde is, en Hy het haar moederskoot oopgemaak; maar Ragel was onvrugbaar.
Explorar Genesis 29:31