Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 11

1

Genesis 11:6-7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE sê toe: “Kyk, dit is een volk, en hulle almal het een taal, en dit is maar die begin van wat hulle gaan doen. Nou sal niks van wat hulle beplan om te doen, vir hulle onmoontlik wees nie. Kom, laat Ons afgaan en hulle taal daar verwar, dat die een nie die ander se taal verstaan nie.”

Compara

Explorar Genesis 11:6-7

2

Genesis 11:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hulle sê toe: “Kom ons bou vir ons 'n stad en 'n toring met sy bopunt in die hemel, sodat ons vir onsself naam maak; anders versprei ons oor die hele aarde.”

Compara

Explorar Genesis 11:4

3

Genesis 11:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom word dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar. Daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde versprei.

Compara

Explorar Genesis 11:9

4

Genesis 11:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die hele aarde het een taal gehad en dieselfde woorde.

Compara

Explorar Genesis 11:1

5

Genesis 11:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die HERE het afgedaal om na die stad en die toring te kyk wat die mensekinders bou.

Compara

Explorar Genesis 11:5

6

Genesis 11:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het hulle daarvandaan oor die hele aarde versprei, en hulle het opgehou om die stad te bou.

Compara

Explorar Genesis 11:8

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest