Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Sefanja 3

1

Sefanja 3:17

Bybel vir almal

ABA

Julle God die Here is by julle. Hy is die Groot Soldaat wat julle sal red. Hy is bly en Hy juig oor julle. Hy is lief vir julle en Hy sing oor julle.”

Compara

Explorar Sefanja 3:17

2

Sefanja 3:20

Bybel vir almal

ABA

Op daardie dag sal Ek hulle bymekaarmaak en terugbring. Al die volke op die aarde sal hulle respekteer. Hulle sal self sien, dit sal goed gaan met hulle.” Dit sê die Here.

Compara

Explorar Sefanja 3:20

3

Sefanja 3:15

Bybel vir almal

ABA

want die Here het besluit om julle nie te straf nie. Hy het julle vyande gestop en laat teruggaan. Die Koning van Israel, die Here, is by julle. Julle moenie meer bang wees nie.

Compara

Explorar Sefanja 3:15

4

Sefanja 3:19

Bybel vir almal

ABA

Ek sal nou almal straf wat vir julle verdruk het. Ek sal die lam mense help, ook die mense wat moes vlug en op ander plekke moes gaan woon. Die ander mense het gemaak of my volk niks beteken nie, maar nou sal al die mense op die aarde my volk respekteer.

Compara

Explorar Sefanja 3:19

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest