Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Sagaria 9

1

Sagaria 9:9

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Mense van Jerusalem, julle moet baie bly wees en juig, want dit is julle koning wat nou na julle toe kom. Hy is regverdig, en Ek help hom altyd. Hy is nie 'n belangrike man nie, en hy ry op 'n jong donkie.

Compara

Explorar Sagaria 9:9

2

Sagaria 9:10

Bybel vir almal

ABA

Ek sal die oorlogkarre verwoes en die perde doodmaak. Ek sal die pyl en boog stukkend breek, die mense van Efraim en Jerusalem maak oorlog daarmee. Dan sal die koning vrede maak met die ander volke. Hy sal oor hulle regeer, van die een see tot by die ander see, van die Eufraat-rivier en verder, oor die hele aarde.”

Compara

Explorar Sagaria 9:10

3

Sagaria 9:16

Bybel vir almal

ABA

Die Here is die God van sy volk, en hulle behoort aan Hom. Hy sal daardie dag kom om sy volk te red, en hulle sal in sy land woon. Hulle sal lyk soos mooi blink edelstene in 'n koning se kroon.

Compara

Explorar Sagaria 9:16

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest